- Uitleg deur Ferdie Jansen- RIV
- Bywerkings deur Simon Jansen
FOTO INDEKS VAN DIE JANSEN GESLAGTE
Ons is nog besig om die foto's te plak
Klik op "Fotoblad" na elke naam om na die foto's te kyk. Aan die einde van elke Fotoblad is 'n "TERUG"-knoppie. Klik daarop om terug te keer na hierdie Indeks-bladsy. Die kruis-getalle (#) verwys na die Identifikasie-nommers van die persone in die Familie-register elders op hierdie webwerf.
Enige ou fotos (swart en wit) en kleur fotos wat deur u bewaar word en wat u met ons wil deel sal met groot vreugde en waardering aanvaar word vir vertoning in die museum. U kan die stories, fotos en artikels stuur aan "simonair50@hotmail.com".
Zirk Bernardus Jansen (#32) Fotoblad
Hermanus Petrus Johannes Jansen #3993 (Oupa Herman) Fotoblad
- Joachim Christoffel Jansen #4010 FotobladChristoffel Johannes Jansen #4014 (Oupa Myn) FotobladSimon Petrus Johannes Jansen (#5284) FotobladNageslag van S.P.J. Jansen (#5284) en Maria Magdalena Caroto FotobladSimon Petrus Johannes Jansen (#5288) FotobladChristo Jansen #5290 FotobladEugene Jansen #5292 FotobladThomas David (Tommie) Caroto (#5870) Fotoblad