Maria en ek teken die register met Ds Storm wat toe kyk
Ma Ellen (Ouma Plaas), Pa Andrie (Oupa Plaas), Ma Winnie (Ouma Myn) en PA Chris (Oupa Myn)
Liefste, kritikus, Maat Maria
Besig met opleidings aanbieding vir die Vrystaatse Premier 2005
Gebore om vis te vang. 'n Dag by die viswater is 100% beter as die beste werksdag in die kantoor.