- saamgestel deur Ferdie Jansen b4c5d6e1f8g2h1 #2
- bygewerk deur Simon Jansen b3c1d2e7f7g8h2 #5284
Hendrik Lodewyk Jansen b4c5d2 #379
![#379 #379](http://jansenfamilie.co.uk/pmwiki/pub/images/5719055.jpg)
Hendrik Lodewyk Jansen #379
Hierdie kosbare foto is die oorspronklike portret wat die fotograaf/kunstenaar William Roe gebruik het om die tekening te maak op die groepfoto van Hendrik en ses van sy broers - verwys na die persoon links voor op die foto van "Sewe broers" in hierdie Foto-album. Erkenning aan #831 Christiaan Jansen, reeds oorlede.
![Nie Europese Banier Nie Europese Banier](http://jansenfamilie.co.uk/pmwiki/pub/images/5394912.jpg)