Hoof Register

- Bygewerk deur Simon Jansen

JANSEN FAMILIE-REGISTER

Die register van Suid-Afrika se Jansen-familie word op hierdie webwerf aangebied in die vorm van:

(i) Ferdie se resume - Vader van die Jansenfamilie webblad.
(ii) 'n Kort register vir die familie in die stamland;
(iii) Die ontplooiing van die familie in Suid-Afrika;
(iv) Die volledige JANSEN familie-register.

Klik op elk van die vier skakels om deur die hoofstukke te lees.

Hoofstuk 1 - Ferdie se Resume is bygevoeg ter vereering van Ferdie se visie en liefde vir hierdie grootse taak. Ons sal ewig daankbaar wees vir die waardevolle webtuiste wat hy begin het en wat hopelik kan voorleef.

Hoofstuk 2 - Friesland se Jansen word gewei aan die oorsprong van die Jansenfamilie, in Friesland - Duitsland en die gebeure wat aanleiding gegee het dat ons vandag in Suid Afrika voort leef.

Hoofstuk 3 - Drie geslagte in Suid-Afrika word verder uitgebrei met 'n kort verwysing na die vaders van die twee stamme wat uiteindelik aanleiding gegee het tot die vestiging van die familie aan die Oos-Kaap en latere jare regdeur Suid Afrika.

Hoofstuk 4 - Familie-register sal hul kan kyk of jul familie se data opgeteken is aldan nie. As u vind die data is onvolledig of glad nie vas gevang nie, kontak my Simon Jansen (simonair50@hotmail.com) en ons sit die data by.

Nie Europese Banier
  1. Ferdie se Resume - [Die vader van die Jansenfamilie Webtuiste]
  2. Friesland se Jansens
  3. Drie geslagte in Suid-Afrika
  4. Familie-register Tans onder konstruksie en herbou
Nie Europese Banier