- saamgestel deur Ferdie Jansen b4c5d6e1f8g2h1 #2
- bygewerk deur Simon Jansen b3c1d2e7f7g8h2 #5284
Frederik Antonie Jansen "Frikkie Olievenfontein", b4c5d6e1f8 (#21)
Vyf geslagte peuters. Almal "Frederik Antonie Jansen"

(#21) Frikkie "Olievenfontein"

(#3) "Frikkie Bermuda"

(#2) Ferdie

(#22) Frederik

(#2730) Antonie

(#2772) Rikoe
Draers van die naam "Frederik Antonie", almal naamgenote van Frikkie "Olievenfontein"

Drie opeenvolgende geslagte Jansens: (#21) Frikkie Olievenfontein, (#3) Frikkie Bermuda, en (#2) Ferdie

'n Verdere drie geslagte Jansens: (#2) Ferdie, (#2772) Rikoe, (#22) Frederik, (#2730) Antonie

Kleinseuns van Frikkie Olievenfontein: (#2) Ferdie Jansen, (#5148) Anfred Jansen en Anton Coetzee

Agterkleinseuns van (#21) Frikkie Jansen Olievenfontein: (#22) Frederik en (#362) Frean