Geskiedenis

- Opsteller en skrywer - Ferdie Jansen - RIV
- Opsigter en byvoegings - Simon Jansen

Inleiding

Die geskiedenis van die Jansen-familie word aangebied met die stamland (plek van oorsprong) as die vertrekpunt.  Hierna word 'n blik gegee op die seereis na die Kaap, gevolg deur 'n kykie na die relatief kort verloop van die stamvader se lewe aan die Kaap.  Die skrywer is besig om te werk aan die verdere verloop van die Jansen-geskiedenis in Suid-Afrika.  Dit sal aangebied word in die vorm van sketse en lewensverhale van individuele familie-lede.  Hierdie hoofstukke sal nie noodwendig in chronologiese volgorde aangebied word nie.  Dit sal in die vorm van familie-verhale en -staaltjies, gebasseer op feite, wees.

Enige nuwe geskiedenis artikels, stories en fotos wat deur u bewaar word en wat u met ons wil deel sal met groot vreugde en waardering aanvaar word vir vertoning in die museum. U kan die stories, fotos en artikels stuur aan "simonair50@hotmail.com".

Jansen Geskiedenis

  1. Neustadtgödens, plek van oorsprong, deur Ferdie Jansen, RIV
  2. Na die Kaap van Goeie Hoop, deur Ferdie Jansen, RIV
  3. Stamvader Zirke Jansen, deur Ferdie Jansen, RIV
  4. Geskiedenis oor die Grensboere - Bygewerk deur Simon Jansen
  5. Die Graaff-Reinetters - Bygewerk deur Simon Jansen
  6. Die Groot Trek - Bygewerk deur Simon Jansen en mede werkers
  7. Die Jansen van die Withuis op Graaff-Reinet - Bygewerk deur Simon Jansen en mede werkers
  8. Die "Withuis" skildery, deur Ferdie Jansen en Susan Davis
  9. Die Jansen - Transportryers - deur Simon Jansen en mede werkers - in aanbou
  10. Die Jansen as Skaapboere - deur Simon Jansen en mede werkers - in aanbou
  11. Die Jansens van Molepolole bygewerk deur Ferdie Jansen, RIV
  12. Nieu-Bethesda se Jansens, deur Ferdie Jansen en Susan Davis
  13. Anneke Jans en die Manhattan miljoene, bygewerk deur Stander Jansen, RIV
  14. My Oupa in 'n Engelse Tronk, bygewerk deur Johan van Zyl
  15. Amatolaberge, bygevoeg deur Simon Jansen
  16. Ander familie Stambome, bygevoeg deur Simon Jansen
Nie Europese Banier