Familie Register

- Bygewerk deur Simon Jansen

JANSEN FAMILIE-REGISTER

Die register van Suid-Afrika se Jansen-familie word op hierdie webwerf aangebied in die vorm van:

(i) Ferdie se resume - Vader van die Jansenfamilie webblad.
(ii) 'n Kort register vir die familie in die stamland;
(iii) Die ontplooiing van die familie in Suid-Afrika;
(iv) Die volledige JANSEN familie-register.

Klik op elk van die vier skakels om deur die hoofstukke te lees.

Hoofstuk 1 is bygevoeg ter vereering van Ferdie se visie en liefde vir hierdie grootse taak. Ons sal ewig daankbaar wees vir die waardevolle webtuiste wat hy begin het en wat hopelik kan voorleef.

Hoofstuk 2 word gewei aan die oorsprong van die Jansenfamilie, in Friesland - Duitsland en die gebeure wat aanleiding gegee het dat ons vandag in Suid Afrika voort leef.

Hoofstuk 3 word verder uitgebrei met 'n kort verwysing na die vaders van die twee stamme wat uiteindelik aanleiding gegee het tot die vestiging van die familie aan die Oos-Kaap en latere jare regdeur Suid Afrika.

In hoofstuk 4 sal hul kan kyk of jul familie se data opgeteken is aldan nie. As u vind die data is onvolledig of glad nie vas gevang nie, kontak my Simon Jansen (simonair50@hotmail.com) en ons sit die data by.

Nie Europese Banier
  1. Ferdie se Resume - [Die vader van die Webtuiste in die Jansen Familie]
  2. Friesland se Jansens
  3. Drie geslagte in Suid-Afrika
  4. Familie-register
Nie Europese Banier