Idee vir 'n kubermuseum - Stander en Ferdie Jansen - RIV
Opdatering en bywerking - Simon Jansen
Patriotte in Suid-Afrika
Die ontstaan van Suid Afrika en die ontwikkeling daarvan het 'n ryke geskiedenis wat soms mis gekyk en verkeerdelik verstaan word. Hierdie hoofstuk in die museum is daarom toegewy aan stories wat die geskiedenis sal vaslê en deel sal maak van die groter beeld waarin die Jansen's hul voetspore gelos het en dit deel gemaak het van hul geskiedenis. Ons is 'n integrale deel van die bevolkinh van Suid Afrika.
Dit mag dalk nie die eerste keer korrek vertoon nie maar ons gaan als in ons vermoeë doen om dit reg te laat vertoon wat u goedkeuring sal wegdra en u besoek aan die eMuseum in ondervind sal maak sodat u wil terugkeer.

Bronnelys
- http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/pioniers/oorsig/
- Booysen, B. 1989. De Posthuys. In Afrikanerbakens, FAK: Aucklandpark, pp. 24–25.
- http://www.drostdy.com/
- Cronjé, B. 1989. Die Drosdy. In Afrikanerbakens, Aucklandpark: FAK, p. 60.
- Booysen, B. 1989. Die Strooidakkerk. In Afrikanerbakens, Aucklandpark: FAK, pp. 46–48.
- Cronjé, B. 1989. Die Drosdy. In Afrikanerbakens, Aucklandpark: FAK, p. 60.
- De Jongh, P.S. 1989. Die Koetsiershuis. In Afrikanerbakens, Aucklandpark: FAK, pp. 36–37.
- Hopkins, HC. 1989. Groote Kerk. In Afrikanerbakens. Aucklandpark: FAK, pp. 32-35.
- Van Zyl, Johan. Gordonsbaai, Suid-Afrika
- Cronje, B. 1989. “Koopmans-De Wet-Huis”. In Afrikanerbakens, Aucklandpark: FAK, p. 26-27)
