- Bygewerk deur Simon Jansen
Noord-Wes, Vryheid, begraafplaas
Vryheid, begraafplaas
Johannes Gert Wolfaardt Jansen, "Boere Rebel"
![](http://jansenfamilie.co.uk/pmwiki/pub/images/.jpg)
JGW se Grafsteen Johannes Gert Wolfaardt Jansen is gehang gedurende die tweede vryheids oorlog deur die Britse Magte in Vryheid. Volgens die Engelse weens oorlog oortredings.