Grafstene van Jansens en hul Families

- Idee vir die kamer Ferdie Jansen - RIV
- Foto's verskaf deur Stander Jansen - RIV
- Bygewerk deur Simon Jansen

Familie grafstene is hier vertoon in die dorpe en omgewings begraafplase soos dit opgespoor in Suid Afrika, Namibia en Botswana.

As u foto's het van die familie grafstene wat nie hier opgeteken is nie, wil u dit nie beskikbaar stel vir insluiting sodat ons die familieweb so volledig as moontlik kan maak. My epos is simonair50@hotmail.com.

Nie Europese Banier
Republiek van Suid Afrika voor 1994
(i)     Kaap
(ii)     Natal
(iii)     Oranje Vrystaat
(iv)     Transvaal

Suid Afrika na 1994
(i)     Gauteng?
(ii)     KwaZoeloe-Natal?
(iii)     Lipopo?
(iv)     Mpumalanga?
(v)     Noord-Kaap?
(vii)     Oos-Kaap?
(viii)     Wes-Kaap?
(ix)     Vrystaat?

Afrika
(i)     Botswana
(ii)     NamibiĆ« na 1988
(iii)     Zimbabwe
Nie Europese Banier

TERUG