Jansen/Bornman Familie Geskiedenis

- Bygewerk deur Simon Jansen
erkening aan ds Johan C. H. Jansen

Samevatting van Jansen en Bornman Huwelike

Jansens

  • Zirke Jansen gebore 1731
    getroud op 05.10.1756 met Catharina Buys, gebore 1735, gedoop 06.01.1707
    julle het sewe kinders en hy sterf op 21.12.1772 in Drakenstein, Paarl, Kaapse
    Wynlande, Kaap de Goede Hoop
  • Cornelis Rudolphys Jansen b3 gebore 9.12.1759 gedoop 9.12.1759
    getroud op 6.04.1777 met Johanna Catharina Smit gedoop 14.06.1758
    julle het agt kinders en hy sterf op 28/08.1828 in Kaakfontein, Nuweveld,
    Fort Beaufort, Kaapkolonie
  • Christoffel Jacobus Jansen, b3c1, gebore 11.06.779 gedoop: 10.10.1779
    getrou 23.01.1809 met Johanna Cecilia Van Heerden, b2c2d1e4 gebore 25.12.1789
    julle het tien kinders en hy sterf op 25.02.1864 in Rietfontein, huis van Christoffel Andries Johannes Jansen, Kroonstad, Oranje Vrystaat
  • Cornelis Alewyn Johannes Jansen, b3c1d2, gebore 6.10.1809 gedoop 2.12.1810
    getrou 6.03.1832 met Maria Magdalena Bornman, b1c5 gebore 18.07.1815 julle het dertien kinders en hy sterf op 4.10.1888 Graaff-Reinet, Kaapkolonie
  • Christoffel Jacobus Pieter Jansen, b3c1d2e1 gebore 29.01.1833 gedoop 29.01.1833
    getrou 14.02.1855 met Jacoba Hester Magdalena Claasen b6c10d1e4f7 gebore 10.10.1830
    julle het dertien kinders en hy sterf op 14.03.1908 Doornhoek, Colesberg Distrik, Kaapkolonie
  • Johan Christiaan Heronimus Jansen, b3c1d2e1f8gebore 2.10.1868 gedoop 2.10.1868
    getrou 2.08.1896 met Maria Magdalena Claassens, b6c10d1e4f7g1 gebore 12.08.1860
    julle het vyftien kinders en hy sterf op 19.11.1948 Vredefort, Oranje Vrystaat

Bornmans

Nie Europese Banier

Inleiding tot Jansen/Bornman Register

Attach:Image3.jpg Δ

Titel van prent 3

Nie Europese Banier

Register Johan Christiaan Heronimus Jansen

Johan Christiaan Heronimus Jansen - Familie Uitleg
Slegs die Jansenseuns wat die familie naam verder dra is hier genoem

Nie Europese Banier

Register van Anna Margaretha Bornman

Anna Margaretha Bornman (Vrou van) - Familie Uitleg
Slegs die Jansenseuns wat die familie naam verder dra is hier genoem

Nie Europese Banier

Vlakwater: Bakermat van die Jansens

Attach:Image3.jpg Δ

Titel van prent 3

Verdere beskrywing van Beeld3

Nie Europese Banier

Rietpoort se Skoolhoof

Attach:Image3.jpg Δ

Titel van prent 3

Verdere beskrywing van Beeld3

Nie Europese Banier

TERUG