Joggie Jansen #5231

- Opsteller en skrywer - Ferdie Jansen - RIV
- Opsigter en byvoegings - Simon Jansen

Joggie Jansen in sy springbok baadjie

Joggie Jansen #5231

Springbok Senter 1971

Joachim Scholtz Jansen #5231 is gebore op 5 Februarie 1948 in Griekwastad, Kaapprovinsie. Gaan skool in Griekwastad en studeer aan die universiteit van die Oranje Vrystaat.

Joggie se aktiewe jare as Springbok Senter 1970 to 1972

In 1964 as sestien jarige, speel Joggie vir die Griekwas skole in die heel eerste Craven week kompetisie. Na hy sy skool loopbaan voltooi het gaan hy na die Universiteit van die Oranje Vrystaat en speel provisiale rudgy vir Vrystaat en hy was ook deel van die Vrystaat span wat die curriebeker in 1976 wen.

Joggie maak sy springbok debuut in 1970 teen New Zealand op Loftus Versveld in Pretoria en speel al vier die toetse in die reeks. Joggie word die liefling van Suid-Afrikaanse rudgy ondersteuners met sy pletter vat op die All Blaqck Wayne Cottrell, wat die spel omgeswaai het in die guns van die Springbokke wat as oorwinnaars van die veld stap 17 - 6. Die Springbokke wen die reeks teen die All Blacks.

Joggie Jansen op sy beste as springbok senter wat die All Black op draende gegee het.

Nie Europese Banier
..

TERUG