Eben Jansen #5233

- Opsteller en skrywer - Ferdie Jansen - RIV
- Opsigter en byvoegings - Simon Jansen

Eben Jansen #5233

Springbok Flank 1981

Eben-Haezer Jansen #5233 is gebore 5 Junie 1954 in Griekwasrad, Noord Kaap. Voltooi sy skool loopbaan op Griekwastad en gaan daarna, na die universiteit van die Vrystaat.

Eben speel vir die Vrystaat in die curriebeker kompetisie en maak sy Springbok debuut gedurende 1981. Hy speel een wedstryd vir die springbokke maar verteenwoordig die bokke in 10 wedstryde.

Nie Europese Banier

TERUG