Opdatering en bywerking - Simon Jansen
Afstammelinge van Herman Jansen hou familie saamtrek

Jansen Familie saamtrek gedenk koek

Oom Gommie en Tannie Rina met die drie seuns jul vroue en kleinkinders
Oom Gommie is die langslewende seun van Herman Jansen #3993

Ma Winnie en haar kroos wat die reunie kon bywoon

Nig Santie en haar familie

Neef Tiny met sy familie wat wel die reunie kon bywoon

Almal vrolik saam

Die vroue wat almal Engela genoem is Na Ouma Engela #3994 van Zweel

Oom Gommie #4010 en neef Tiny by die skildery van Oom Carel

Die manne by die reunie

Daar moet darem ook gekuier word. 'n Geselliglikheid rondom die tafel.
