Jansen Plase en Wonings

Idee vir 'n kubermuseum - Stander en Ferdie Jansen - RIV
Opdatering en bywerking - Simon Jansen

"Withuis" in Plasketstraat

#30 Withuis 1950

Bo: Die "Withuis" in Plasketstraat, Graaff-Reinet, ca 1950. Die skildery van die Withuis (onder links) is die eiendom van Jenni Rogers, van die plaas Hathersage tussen Graaff-Reinet en Middelburg, Sy het goedgunstiglik die foto van die skildery voorsien.


#30 Withuis skildery

Skildery van die "Withuis" deur Nora Pitman, voor 1950

#30 Withuis 2007

Die "Withuis se erf soos wat dit in 2007 gelyk het


#30 Voor Withuis

Freek "Withuis" voor die huis.


#30 Wingerd

(#431) Hendrik "Withuis", Freek se seun, in die wingerd agter die huis


#30 Withuis Erf

Panorama van Graaff-Reinet met die "Withuis", heel voor aan die onderpunt van Caledonstraaat. Die omvang van die wingerde agter die huis langs die Sondagsrivier is duidelik sigbaar. Foto: Met dank aan Reinet Museum

Nie Europese Banier

Schaapkraal

Attach:Image3.jpg Δ

Schaapkraal - Titel van prent 1


Nie Europese Banier

Vlaktplaas

Vlakplaas woning (Opsatl)

Vlakplaas


Ingand tot Vlakplaas

Skape wat wei

Nie Europese Banier

VREEDE BOERDERY BK

Attach:Image3.jpg Δ

Vreede Boerdery - Titel van prent 3

Verdere beskrywing van Beeld3

Nie Europese Banier

Olievenfontein

Die plaas waar Frederik Antonie Jansen (Frikkie Olievenfontein) (#21) en Anna Sophia Jansen (Annie Olievenfontein) (#27) hul kinders groot gemaak het en self geboer het.

#21 Olievenfontein

Olieverfskildery van Olievenfontein se opstal (erkenning aan Ben Coetzee - huidige eienaar)

#27 Olievenfontein

Lugfoto van Olievenfontein se werf (erkenning aan Ben Coetzee - huidige eienaar)

Nie Europese Banier

TERUG