Zirk Bernardus Jansen, b4c5d4 #58 se Nageslag

- saamgestal deur Ferdie Jansen #2
Al die foto's op hierdie bladsy is deur Stander Jansen bygedra.

Frederick Anthonie Jansen, b4c5d4f10 #403

#403 FAJ en AJS

Frederik Antonie Jansen #403 en sy tweede eggenote, Aletta Johanna Stander.

Hierdie foto van Frikkie en Lettie "Schaapkraal" is enkele weke voor sy dood in Januarie 1963 geneem. Hy was toe 80 jaar oud.


Frederik Antonie Jansen #403


#2753

vLnR: Lizanne Jansen, (#2753) Stander Jansen, Susara Elizabeth Scheepers en (#2756) Frederik Antonie Jansen

Nie Europese Banier

TERUG