Geografiese Verspreiding van die Jansen-familie

Idee vir 'n kubermuseum - Stander en Ferdie Jansen - RIV
Opdatering en bywerking - Simon Jansen

Geskiedenis van die Jansen Verspreiding in Suid-Afrika

Die verspreiding van die Jansen familie het begin met die groot trek en daarna. Die familie word reg deur Suid-Afrika gevind en hier sal aandag gegee word aan die jansen familie groepe en elkeen sal sy eie kamer kry waarin fotos en stories vertoon sal word in die volgorde soos dit aangebied word en soos versoek.

Dit mag dalk nie die eerste keer korrek vertoon nie maar ons gaan als in ons vermoee doen om dit reg te vertoon wat u goedkeuring sal wegdra.

TERUG