Zirk Bernardus Jansen, b4c5d4 #60 se Nageslag

- saamgestel deur Ferdie Jansen b4c5d6e1f8g2h1 #2
- bygewerk deur Simon Jansen b3c1d2e7f7g8h2 #5284

Frederik Antonie Jansen b4c5d4e10 #403

Frederik Antonie Jansen b4c5d4e10 #403 en sy tweede eggenote, Aletta Johanna Stander. Hierdie foto van Frikkie en Lettie "Schaapkraal" is enkele weke voor sy dood in Januarie 1963 geneem. Hy was toe 80 jaar oud.


Frederik Antonie Jansen b4c5d4e10 #403


Al die foto's op hierdie bladsy is deur Stander Jansen bygedra.

Nie Europese Banier

TERUG