Zirk Bernardus Jansen, b4c5 (#32)

- saamgestel deur Ferdie Jansen b4c5d6e1f8g2h1 #2
Met dank aan Johannes Francois Jansen, b4c5d4e12f4g1 #459 van Bloemfontein
bygewerk deur Simon Jansen b3c1d2e7f7g8h2 #5284

Zirk Bernardus Jansen, b4c5 #32 en Aletta Catharina Momberg, b2c3d1 #33

Zirk Bernardus Jansen, b4c5 #32 en Aletta Catharina Momberg, b2c3d1 #33


Zirk is 'n kleinseun van die Stamvader, Zirke Jansen a1 en 'n seun van Roelof Andries Jansen b4 die stamvader se tweede seun. Hy was die eerste eienaar van die erfgrond in Plasketstraat Graaff-Reinet waarop die wingerde aangelĂȘ en die Withuis later gebou is.

Hierdie foto is van besondere geskiedkundige waarde omdat die enigste foto is wat behoue gebly het van die derde geslag van die Jansen-familie van Suid-Afrika.

Met dank aan Johannes Francois Jansen, b4c5d4e12f4g1 #459 van Bloemfontein, die eienaar van die oorspronklike foto en Prof Stander Jansen, b4c5d4f10g7 (Riv) het die elektroniese kopie geskenk vir publisering op hierdie webwerf.

Nie Europese Banier

TERUG