I. Grafstene

 Uitstalling I1. Z.B. Jansen (Schaapkraal)

 #I01#60

#I01#60_2 #I01#60_1 #I01#60_3

 Register ID: #60
Inskripsie
Naam: Zirkie Bernardus Jansen
Geboortedatum: 9 September 1832
Sterfdatum: 9 Mei 1908
Begraafplaas: Schaapkraal, Philipstown
Nota: Zirkie is tussen sy twee eggenotes begrawe. Die enkele grafsteen bevat ook die name en inskripsies vir die twee eggenotes.

  


TERUG

Uitstalling I2. F.A. Jansen (Withuis)

#I02#30 #I02#30_1
Register ID: #30
Inskripsie
Naam: Frederik Antonie Jansen
Geboortedatum: 20 Julie 1836
Sterfdatum: 7 November 1918
Begraafplaas: Cradockstraat, Graaff-Reinet
Nota: Vandale is besig om stelselmatig die lood-letters uit die grafstene te steel.  Die plaaslike kultuur-beskermers is besig om die letters wat verwyser is met swart verf te verf.
 

 TERUG

Uitstalling I3. Z.B. Jansen (Langbaard)

#I03#28 #I03#28_1
RegisterID: #28
Inskripsie
Naam: Zirk Bernardus Jansen
Geboortedatum: 3 Desember 1858
Sterfdatum: 25 Augustus 1943
Begraafplaas: Beaufort-Wes
Nota:
Hierdie grafsteen en graf (soos, tragies, ook die res van die begraafplaas) is deur vandale in die dorp totaal verwoes en bestaan nie meer nie. Die foto regs is 'n digitale verbetering van die oorspronklike grafskrif (foto links)

TERUG

Uitstalling I4. Z.B. Jansen (Olievenfontein)

 #I04#58_1 #I04#58_2
RegisterID: #58
Inskripsie
Naam: Zirk Bernardus Jansen
Geboortedatum: 23 November1856
Sterfdatum: 26 Julie 1932
Begraafplaas: Philipstown
Nota:
Zirk was die eerste Jansen-eienaar van die plaas Olievenfontein, Philipstown.

TERUG


Uitstalling I5.
F.A. Jansen (Olievenfontein)

 

#I05#21_1 #I05#21_2
RegisterID: #21
Inskripsie
Naam: Frederik Antonie Jansen
Geboortedatum: 23 Julie 1892
Sterfdatum: 9 September 1972
Begraafplaas: Philipstown
Nota:
Frikkie en sy eggenote Annie het op die plaas Olievenfontein, Philipstown geboer tot met hul dood, op 8 en 9 September 1972 onderskeidelik. 


TERUG


Uitstalling I6. Z.B. Jansen (Karrasburg)

#I06#801_1 #I06#801_2
RegisterID: #801
Inskripsie
Naam: Zirk Bernardus Jansen
Geboortedatum: 12 Oktober 1863
Begraafplaas: Marchand
Nota:
Zirk se sterfdatum is nie op sy grafsteen aangebring nie, maar sy agterkleindogter (Marti Rupping) het sy sterfdatum aangegee as 21 Oktober 1847.  Foto's van die egtpaar word in die Foto Album elders op hierdie webwerf vertoon.


TERUG

Uitstalling I7. F.A. Jansen (Schaapkraal)

#I07#403_1
#I07#403_2 #I07#403_3
RegisterID: #403
Inskripsie
Naam: Frederik Antonie Jansen
Geboortedatum: 20 Julie 1882
Sterfdatum: 31 Januarie 1963
Begraafplaas: Schaapkraal, Philipstown
Nota:
Frikkie het op die plaas Schaapkraal, Philipstown geboer.  Sy eerste eggenote, Johanna Lombard het
hom op 12 Maart 1939 ontval.  Frikkie is weer getroud (met Aletta Stander).  Sy het vir Frikkie met
32 jaar oorleef.  Al drie die persone is in die begraafplaas op Schaapkraal, Philipstown, begrawe.

TERUG


Uitstalling I8. B. Jansen (Donkerhoek)

#I08#409_1 #I08#409_2
RegisterID: #409
Inskripsie
Naam: Benjamin Jansen
Geboortedatum: 2 April 1890
St
erfdatum: 23 November 1966
Begraafplaas: Schaapkraal, Philipstown
Nota
Ben het op die plaas Donkerhoek, Philipstown geboer.  Sy eggenote, Wesselina, het hom in
1919 ontval.  Hulle is in 1913 getroud, en het net een dogter, (#4664) Valda Johanna Jansen, gehad.
Ben is nie weer getroud nie en het op Donkerhoek gewoon tot met sy dood.  Ben en Wesselina is in
die begraafplaas op Schaapkraal, Philipstown, begrawe.
#I08#409_3 #I08#409_4
RegisterID: #4664
Inskripsie
Naam: Valda Johanna van Straaten (geb. Jansen)
Geboortedatum: 27 Mei 1914
St
erfdatum: 4 November 2004
Begraafplaas: Schaapkraal, Philipstown
Nota
Valda het saam met haar vader op die plaas Donkerhoek, Philipstown, geboer.  Sy en haar eggenoot,
Johannes (Coesie), is in 1941 getroud.  Hulle het op Donkerhoek gewoon tot met Coesie se dood in 1991.
Valda en Coesie is in die begraafplaas op Schaapkraal, Philipstown, begrawe.

TERUG