JANSEN FAMILIE-REGISTER

Die register van Suid-Afrika se Jansen-familie word op hierdie webwerf aangebied in die vorm van: (i) 'n Kort register vir die familie in die stamland; (ii) Die ontplooiing van die familie in Suid-Afrika; (iii) Die volledige JANSEN familie-register.

Klik op elk van die drie om die hoofstukke te lees.

Hoofstuk 2 word verder uitgebrei met 'n kort verwysing na die vaders van die twee stamme wat uiteindelik aanleiding gegee het tot die vestiging van die familie aan die Oos-Kaap.

1. Friesland se Jansens

2. Drie geslagte in Suid-Afrika

3. Familie-register