Geskiedenis

Die geskiedenis van die Jansen-familie word aangebied met die stamland (plek van oorsprong) as die vertrekpunt.  Hierna word 'n blik gegee op die seereis na die Kaap, gevolg deur 'n kykie na die relatief kort verloop van die stamvader se lewe aan die Kaap.  Die skrywer is besig om te werk aan die verdere verloop van die Jansen-geskiedenis in Suid-Afrika.  Dit sal aangebied word in die vorm van sketse en lewensverhale van individuele familie-lede.  Hierdie hoofstukke sal nie noodwendig in chronologiese volgorde aangebied word nie.  Dit sal in die vorm van familie-verhale en -staaltjies, gebasseer op feite, wees.

Inhoud

1. Neustadtgödens, plek van oorsprongdeur Ferdie Jansen

2. Na die Kaap van Goeie Hoopdeur Ferdie Jansen

3. Stamvader Zirke Jansen, deur Ferdie Jansen

4. Grensboere, deur Ferdie Jansen

5. Graaff-Reinetters, deur Ferdie Jansen

6. Die "Withuis"-Jansens, deur Ferdie Jansen

7. Die "Withuis" skilderydeur Ferdie Jansen en Susan Davis

8. Transportryers, deur Ferdie Jansen

9. Skaapboere, deur Ferdie Jansen

10. Die Jansens van Molepolole, deur Ferdie Jansen

11. Nieu-Bethesda se Jansens, deur Ferdie Jansen en Susan Davis

12. Anneke Jans en die Manhattan miljoene, deur Stander Jansen

13. My Oupa in 'n Engelse Tronk, deur Johan van Zyl