(#403) Frederik Antonie Jansen

 #403FAJ
 #403 Frederik Antonie Jansen

 

#403 FAJ en AJS
#403 Frederik Antonie Jansen en sy tweede eggenote, Aletta Johanna Stander.  Hierdie foto van Frikkie en Lettie "Schaapkraal" is enkele weke voor sy dood in Januarie 1963 geneem. Hy was toe 80 jaar oud.

 

#2753
vLnR: Lizanne Jansen, (#2753) Stander Jansen, Susara Elizabeth Scheepers en (#2756) Frederik Antonie Jansen

Al die foto's op hierdie bladsy is deur Stander Jansen bygedra.

TERUG