(#379)  Hendrik  Lodewyk  Jansen

#379

(#379) Hendrik Lodewyk Jansen

Hierdie kosbare foto is die oorspronklike portret wat die fotograaf/kunstenaar William Roe gebruik het om die tekening te maak op die groepfoto van Hendrik en ses van sy broers - verwys na die persoon links voor op die foto van "Sewe broers" in hierdie Foto-album.  Erkenning aan #831 Christiaan Jansen, reeds oorlede.

TERUG