FREDERIK ANTONIE JANSEN #3

A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z




Biografie

Boer op die plaas Bermuda, Philipstown, Suid-Afrika. Na 'n huwelik van 49 jaar skei hy en sy eggenote in 1996. Na sy aftrede woon hy in die ouetehuis op Jefreysbaai. Hy ontwikkel kanker van die kolon en word in Port Elizabeth geoereer . Hy word oorgeplaas na die hospitaal op Humansdorp en word hiervandaan ontslaan na die siekeboeg in die ouetehuis op Jeffreysbaai. Hy herwin egter nie sy gesondheid nie en sterf om 09:30 op Sondag 8 Januarie 2017 in die ouetehuis op Jeffreysbaai.


Indeks van Gesinne