A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z
- Gebore: ca 1822 in Kaapkolonie
- Gedoop:ca 1822 in onbekend
- Sterf: 6 September 1872 in Waterval, Transvaal
- Begrawe: 1872 in onbekend
Ouers
- Vader: Lourens Johannes Erasmus #897
- Moeder: Johanna Hendrina Grobler #898
Gesinne
Kinders
Biografie
Was deel van die herdenking groot trek in 1938. Die waens het dieselfde roete gevolg wat gevolg was gedurende die groot uit tog uit die kaapkolonie.