FREDERIK ANTONIE JANSEN #21

A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z


FREDERIK ANTONIE JANSEN #21 {Surname}
FREDERIK ANTONIE JANSEN #21
  • Gebore: 23 Julie 1892 in Fonteintjie, Hanover, kaapkolonie
  • Gedoop:4 September 1892 in NG Kerk, Hanover, Kaapkolonie
  • Sterf: 9 September 1972 in De Aar, Kaapprovinsie
  • Begrawe: ca 1972 in Philipstown, kaapprovinsie
  • Vader: ZIRK BERNARDUS JANSEN #28
  • Moeder: Hendriena Cecilia Viljoen #29

Huwelik - Vader
F 21 - vrou: Anna Sophia Jansen
F 27 - vrou: Anna Sophia Jansen

Biografie

Frikkie het op die plaas Olievenfontein, Philipstown, geboer. Hy is as "Aloe" deur sy eggenote en drie kinders aangespreek. Sy ouers was woonagtig op die plaas Fonteintjie in Hanover se distrik ten tyde van Frikkie se geboorte. Die doopgetuies was Frederik Antonie Jansen, Matria Johanna Jansen, Johan Philip Franciscus Price en Hester Johanna Ackerman (egpaar van die plaas Blouboschkuyl), Andries Johanna du Plessis en Aletta Sofia Johanna du Plessis.


Indeks van Gesinne