Aletta Susanna Weideman #1070

A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z




Biografie

Petrus Lambertus Jansen en sy vrou Aletta Susanna Weideman is neef en niggie. Hul moeders (Elsie Margaretha en Aletta Susanna Janse van Niewenhuizen is sisters. Hul was 3de niggies deur hul Momberg groot groot oupas en 5de niggies in die Voltman lyn. Petrus, Aletta en hul familie met 7 kinders het geterk van die Oos-kaap na Suid Rhodesia met donkie wa. In hul reis vertoef hul vir jare in Fauresmith in die Oranje Vrystaat tussen 1900 en 1910. Hul jongste dogter Petronella Lamberta is gebore in Fauresmith. Gedurende die tweede anglo boere oorlog is hul in die Norval Port konsentrasie kamp geplaas en Petronella is hier oorlede op die juigdige ouderdom van 18 maande.


Indeks van Gesinne