Voorportaal van die Museum

In hierdie vertrek is daar 'n lys van al die Kamernommers en Uitstallings-kategorië. Klik op 'n kategorië om die betrokke vertrek te besoek. U sal oral in die museum "TERUG"-knoppies vind om u terug te bring na die Voorportaal. U sal ervaar dat sommige kategorië meer as een kamer het. Dit is gedoen om die stukkie geskiedenis bymekaar te hou en nie als by mekaar te voeg nie.

Die items tussen hakies onder elke kamernommer is die jongste byvoegings by die versameling, gevolglik gaan hierdie vertrekke groei soos die jare aanstap.

Voorportaal

B Verspreiding van die Jansen-familie

Die volgende artikels sal hier vertel word! deur Simon Jansen en mede werkers - in aanbou

(Drakenstein, Franschhoek?)
(Geelhoutboom, Oos-Kaap?)
(Voorste Sneeuberg, Graaff-Reinet?)
(Plasketstraat, Graaff-Reinet?)
(Philipstown Plase?)

C Dokumente

Die volgende artikels sal hier vertel word! deur Simon Jansen en mede werkers - in aanbou

(Aansoekbrief vir Burgerskap)
(Toekenning De Geelhoute Boom)
(Toekenning Rietfontein)
(Toekenning De Vyf Zeekoegaten)

D Plase

Die volgende artikels sal hier vertel word! deur Simon Jansen en mede werkers - in aanbou

(Schaapkraal)
(Olien kraal)
(Vreembe Boerdery)

E Algemene Artikels

Die volgende artikels word hier vertel! (Enige iemand kan hier 'n bydra maak tov die Jansenfamilie)

(Withond Stook-ketel)
(Zirk Schaapkraal se snuifdoos)
(Zirk Olievenfontein se kapkar)
(Zirk Schaapkraal se Transportboek)
(Traporrels)

F Familie-Bybels

Die volgende artikels word hier vertel! (Enige iemand kan hier 'n bydra maak tov die Jansenfamilie)

(Willowbank se Statebybel)
(Schaapkraal se Statebybel)

G Kulturele Erfenis

Die volgende artikels word hier vertel! (Enige iemand kan hier 'n bydra maak tov die Jansenfamilie)

(Depressie-kersie)
(Jansen-salf)

H Beroepe

Die volgende artikels sal hier vertel word! deur Simon Jansen en mede werkers - in aanbou

(Titels en Prestasies)

I Grafstene

Die volgende artikels word hier vertel! (Enige iemand kan hier 'n bydra maak tov die Jansenfamilie)

Suid-Afrika!!!

(Noord-Kaap, Philipstown begraafplase en omgewing)
(Mpumalanga, Lydenburg begraafplase en omgewing)
(Noord-Kaap, Griekwastad begraafplase en omgewing)
(Noord-Wes, Vryheid begraafplase en omgewing)
(Limpopo, Mussina begraafplase en omgewing)
(Oos-Kaap, Graaff-Reinet begraafplase en omgewing)
()
()
()
()
()
()
()
()

Naminie!!!

()
()
()

Bptswana!!!

()
()
()

Zimbabwe!!!

()
()
()

J Familiesaamtrekke

Die volgende artikels word hier vertel! (Enige iemand kan hier 'n bydra maak tov die Jansenfamilie)

(Goue Bruilof van Koot en Drieka)
(Herman Jansen #3993 se familie saamtrek)

K Oorlogsdeelname

Die volgende artikels word hier vertel! (Enige iemand kan hier 'n bydra maak tov die Jansenfamilie)

(Eerste Vryheids oorlog van 1877 tot 1881)
(Tweede Vryheids oorlog van 1899 tot 1902)
(Eerste wêreldoorlog van 1914 tot 1918)
(Tweede wêreldoorlog van 1939 tot 1944)
(Korease oorlog van 25 Junie 1950 begin en op 27 Julie 1953)
(Angolese oorlog van 1961 tot 1988)

L Patente

Die volgende artikels word hier vertel! (Enige iemand kan hier 'n bydra maak tov die Jansenfamilie)

(Faan Jansen se Pyphaak)
(Faan Jansen se Hekknip)
(Faan Jansen se Volksbraai)

M Sport Helde

Die volgende artikels word hier vertel! (Enige iemand kan hier 'n bydra maak tov die Jansenfamilie)

(Rugby)
(Krieket (Proteas))
(Hengel)

Enige nuwe artikels, stories en fotos wat deur u bewaar word en wat u met ons wil deel sal met groot vreugde en waardering aanvaar word vir vertoning in die museum. U kan die stories, fotos en artikels stuur aan "simonair50@hotmail.com".


Nie Europese Banier

TERUG