- saamgestel deur Ferdie Jansen
foto geskenk deur Marianna Jansen

Sewe seuns van Zirk Bernardus Jansen (#32)
Voor vLnR: Hendrik Lodewyk Jansen (#379), Frederik Antonie Jansen (#30), Zirk Bernardus Jansen (#60), Roelof Andries Jansen (#377) ;
Agter vLnR: Jacob Benjamin Jansen (#417), Barend Johannes Jansen (#413), Johannes Francois Jansen (#412).
Met dank aan Marianna Smith (#3622) van Stellenbosch, die eienares van die oorspronklike van hierdie geskiedkundige foto. Marianna is 'n agter-agterkleinkind van Zirk Bernardus Jansen #60 (2de van Regs, Voor) op die foto. Die oorspronklike foto is in Marianna se tak van die familie aangegee van dogter tot dogter vanaf Mattheus Johannes Jansen #3402, die tweede oudste seun van die Zirk op die foto.