
(#32) Zirk Bernardus Jansen en Aletta Catharina Momberg.
Zirk is 'n kleinseun van die Stamvader, Zirke Jansen, en 'n seun van Roelof Andries Jansen, die stamvader se tweede seun. Hy was die eerste eienaar van die erfgrond in Plasketstraat Graaff-Reinet waarop die wingerde aangelĂȘ en die Withuis later gebou is.
Hierdie foto is van besondere geskiedkundige waarde omdat die enigste foto is wat behoue gebly het van die derde geslag van die Jansen-familie van Suid-Afrika.
Met dank aan #459 Johannes Francois (Man) Jansen van Bloemfontein, die eienaar van die oorspronklike foto. Stander Jansen het die elektroniese kopie geskenk vir publisering op hierdie webwerf.