Familie Register

JANSEN FAMILIE REGISTER

VANNE

Die Familieregister word deurlopend bygewerk en sal dinamies bly. U bydrae sal waardeer word soos wat die u familielede se inligting verander (geboortes, troues en sterftes).

Die uitleg is aangepas om opdatering makliker en vinniger te laat geskied.

GESINNE

Die Familieregister Gesinne word bygewerk en is dinamies soos families trou en met gesinne begin of die huwelik breek op en die familie beweeg uitmekaar. Daarom is dit vir ons baie belangrik dat ons hierdie inligting kan kry om die webbladsy opgedateer te hou.

TERUG