Algemene Artikels

Idee vir 'n kubermuseum - Stander en Ferdie Jansen - RIV
Opdatering en bywerking - Simon Jansen

Inleiding

Soos u deur die kamers stap sal u opmerk daar is verskeie artikels wat deur middel van foto's vertoon word. Hier artikels is baie jare al deel van die jansen familie. Almal behoort daarvan kennis te neem en spog daarmee.

Withond Stook-ketel deur Jansen en mede werkers - in aanbou

Zirk Schaapkraal se snuifdoos

Zirk Olievenfontein se kapkar deur Simon Jansen en mede werkers - in aanbou

Zirk Schaapkraal se Transportboek deur Simon Jansen en mede werkers - in aanbou

Traporrels van die Jansenfamilie

TERUG