Die Sewe Broers
Eerste geslag “Withuis” kinders

- saamgestel deur Ferdie Jansen b4c5d6e1f8g2h1 #2
foto geskenk deur Marianna (Steenkamp) Jansen #3622
bygewerk deur Simon Jansen b3c1d2e7f7g8h2 #5284

Zirk Bernardus Jansen, b4c5 #32 en Aletta Catharina Momberg, b2c3d1 #33

Sewe seuns van Zirk Bernardus Jansen b4c5 (#32)

Voor vLnR: Hendrik Lodewyk Jansen b4c5d2 (#379), Frederik Antonie Jansen b4c5d5 (#30), Zirk Bernardus Jansen b4c5d4 (#60), Roelof Andries Jansen b4c5d1 (#377) ;

Agter vLnR: Jacob Benjamin Jansen b4c5d13 (#417), Barend Johannes Jansen b4c5d8 (#413), Johannes Francois Jansen b4c5d6 (#412).


Met dank aan Marianna Smith (#3622) van Stellenbosch, die eienares van die oorspronklike geskiedkundige foto. Marianna is 'n agter-agterkleinkind van Zirk Bernardus Jansen #60 (2de van Regs, Voor) op die foto. Die oorspronklike foto is in Marianna se tak van die familie aangegee van dogter tot dogter vanaf Mattheus Johannes Jansen #3402, die tweede oudste seun van die Zirk op die foto.

Nie Europese Banier

TERUG