Zirk Bernardus Jansen b4c5d4 #60

- saamgestel deur Ferdie Jansen b4c5d6e1f8g2h1 #2
- bygewerk deur Simon Jansen b3c1d2e7f7g8h2 #5284

Zirk Bernardus Jansen b4c5d4 #60

#60

Zirk Bernardus Jansen b4c5d4 #60
Van 'n houtskool tekening op linne, in besit van Ferdie Jansen.


#61

Geertruida Johanna Willemse, b9c11d1e5 #61

#60ZBJ

Zirk Bernardus Jansen b4c5d4 #60

#111

Johanna Catharina van der Merwe (Carelse), b1c5d2 #111


Zirk Bernardus Jansen b4c5d4 #60 met sy twee eggenotes, Geertruida Johanna Willemse, b9c11d1e5 #61 (links, sy eerste eggenote) en Johanna Catharina van der Merwe (Carelse), b1c5d2 #111 (regs, sy tweede). Zirk was 'n transportryer in sy jongdae (sy transportboekie het behoue gebly - daar is pragtige gedigte daarin wat Zirke self geskryf het). Dit was op so 'n tog in 1864 dat hy een aand op 'n plaas in Philipstown se distrik oorgestaan het en net daar besluit het dat hy genoeg gehad het van transportry. Toevallig het 'n ene Paterson 'n plaas in die mark gehad en Zirk het 'n aanbod gemaak. So het hy die eerste Jansen-eienaar van Schaapkraal geword. Hierdie plaas sou vir etlike geslagte onder ewigdurende erfpag in die familie se besit bly. Zirk en sy twee eggenotes is langs mekaar in Schaapkraal se familie-kerkhof begrawe.

Nie Europese Banier

TERUG