Familie Register vanaf 1600 tot hede

JANSEN FAMILIE REGISTER

Nie Europese Banier

Op hierdie blad kan U 'n keuse maak tussen Gesinne, Mediavoorwerpe, Persone, Plekhiërargië en Takke van die familie. Hierdie hoofstukke bevat baie meer inligting en data wat die familie register geskiedenis meer dinamies maak. Daar is baie meer inligting tot U beskikking. Geniet die reis.


Familie Register oftewel Stamboom

Gesinne

Die Familieregister Gesinne word bygewerk onder die volgende stamouer enof bene. U sal baie families hier waarneem maar ons het slegs die Jansens, Breytenbachs, Douglas en Bekker families uitgelug U sal dus moet kies tussen die volgende stambome waar u wil soek na familie - Bekker, Breytenbach, Cornelius Jansen, Cornelius Rudolph Jansen, Douglas, Roelof Jansen, Zirke Jansen. Die webblad is dinamies soos kinder van families trou en met gesinne begin of die huwelik breek op en die familie beweeg uitmekaar. Daarom is dit vir ons baie belangrik dat ons hierdie inligting kan kry om die webbladsy opgedateer te hou.

Nie Europese Banier

Mediavoorwerpe

Die Familieregister Mediavoorwerpe word bygewerk soos wat ons fotos in die hande kry en wat ons kan gebruik om die webblad meer interesant te maak. Ons poog ook om geskiedkundige fotos vir die nageslag te bewaar.

Nie Europese Banier

Personne

Die Familieregister Persone word deurlopend bygewerk en bly dinamies. Hier word elke individu se detail vasgelê - naam, van, geboorte datum en plek, doop datum en plek, foto, aner beskikbare inligting, sterf datum en plek, begrafnis da tum en plek. Gevolglik sal U bydrae waardeer word soos wat U familielede se inligting verander (geboortes, troues en sterftes).

Die uitleg moes ons aangepas om vaslegging en opdatering moontlik te maak. Gevolglik het ons besluit om dit inlyn te bring met bestaande geanelogiese voormaat. Die nuwe blaaie vir Persone sal U dus vind onder Stamboom. Geniet U lees en soeke.

Nie Europese Banier

Plekhiërargie

Die Familieregister Plekhiërargie gaan u neem op 'n wereld reis van ontdekking en dalk drome. Soos wat ons die famile name en gesinne inligting bywerk sal die plekhiërargie opgedateer word en nuwe plekke aan dui.

Nie Europese Banier

Takke

Die Familieregister Takke (Braches) word bygewerk en is dinamies soos families trou en met gesinne begin of die huwelik breek op en die familie beweeg uitmekaar. Dus word hierdie blad opgedateer soos die inligting verander en bygevoeg word.

Nie Europese Banier

TERUG